Boerbok Baard Olie – Bomskok

R140.00 incl. VAT

Met n onspannende vanilla aanklank is bomskok juis vir die gene wat effens moet ontspan.
haal bietjie asem.

20ml druppel botteljie. Werk 5 tot 10 druppels met die vinger punte deur u baard en kam soos gewoonweg

Boerbok baard olie word gemaak met net die beste kwaliteit bestandele.

Essensiële olies, amandel olie en argan olie om n bok se baard sag en luuks te hou.

Soos al die produkte deur Boerbok Baard Olie is n boerbok n dier gemaak van taai. Vir die man wat strikke aftrap in die veld en ses duim spykers met die hand kan uittrek. So bietjie luuks vir die harde baarde en n knipoog na tye van ons voorsate, toe mans nog mans was en jy kon doen wat jy wil, as jou vrou toestemming gegee het…

Doelgerigte, kwaliteit produkte om ons weer bietjie te laat bokspring.

 

BOK BOK STAAN STYF!

 

Share the love
Weight .32 kg
Dimensions 13 × 5 × 5 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…