Boerbok Baard Olie

Soos al die produkte deur Boerbok Baard Olie is n boerbok n dier gemaak van taai. Vir die man wat strikke aftrap in die veld en ses duim spykers met die hand kan uittrek. So bietjie luuks vir die harde baarde en n knipoog na tye van ons voorsate, toe mans nog mans was en jy kon doen wat jy wil, as jou vrou toestemming gegee het...

Doelgerigte, kwaliteit produkte om ons weer bietjie te laat bokspring.

BOK BOK STAAN STYF!

Showing all 4 results